Aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite wat by Heeltyd Speeltyd aangebied word, word onderling tussen uself en die betrokke persoon gereel en is dus onafhanklik van die Kleuterskool.

Buitemuurse Aktiwiteite wat tans aangebied word:

  • Swem
  • Engels
  • Netbal
  • Drama
  • Catrobats
  • Sokker
  • Actionball
  • Quantum Kids
  • Cmaths
  • Cricket
  • Die Witjassies(Natuurwetenskappe/Natural Sciences)
  • Gymathstics
  • Clay Craft

Help ontwikkel jou kind se selfvertroue met die aktiwiteite. Vir meer inligting kontak die skool:

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool
012 663 8414
rina@htst.co.za

 

    Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.