Medisyne

Slegs voorgeskrewe medikasie, wat in die medisyneboek geskryf is word toegedien aan kleuters van Centurion Heeltyd Speeltyd. Telefoniese toestemming sal eers verkry word voordat ander medikasie bv vir koors toegedien word.

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.