Verjaarsdae

'n Verjaarsdag is 'n groot gebeurtenis in elke kind se lewe en ons by Heeltyd Speeltyd Centurion deel graag in ons kinders se vreugde. Tref asb vroegtydig reëlings met die juffrou indien u kind partytjiepakkies en/of koek skool toe bring.

Is jy opsoek na ‘n Partytjie venue? Ons verhuur die skool se speelterrein uit teen R250.00 per uur oor naweke. Eetsaal, tafeltjies en stoeltjies ingesluit.  Daar is ook plek vir ‘n springkasteel

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.