Voedsel

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool hier in Centurion voorsien ontbyt, twee snoeptye en middagete. Ontbyt word slegs tot 08h15 bedien.

Ontbyt

    

Middagete

Mieliepap
Matabellapap
Oatspap
Vrugte
Rooibostee
n Baie klein hoeveelheid suiker
 

Vleis:  Hoender, Gemaalde vleis, Visvingers, Vieannas en Polony Stysels: Rys, Macaroni, Spaghetti
Groente: Wortels, Groenbone, Pampoen, Gemengde groente wat betsaan uit wortels, groenbone, aartappels en kool.

 

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool se daaglikse Versnaperinge

Vrugte: Appels, Druiwe, Piesangs en Waatlemoen

Brood: Bruinbrood met margarine, marmite/konfyt

Gebak: Muffins-soet en sout en koue water

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.