Omtrent

Ons by Heeltyd Speeltyd kleuterskool in Centurion probeer ons bes om soveel as moontlik inligting vir U as ouer te verskaf op die webtuiste maar u is meer as welkom om ons te bel oor enige navrae.

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool
012 663 8414
rina@htst.co.za

  • Heeltyd Speeltyd Kleuterskool is in Centurion gelee.
  • Ons Kleuterskool is in 1996 gestig.
  • Ons by Heeltyd Speeltyd lewe volgens Christelike waardes.
  • Heeltyd Speeltyd is 'n tweetalige kleuterskool.
  • Ons streef daarna om die beste kleuterskool in Centurion te wees.

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.