Inskrywings

Kontak asb vir Rina Snyman om 'n afspraak te reël in verband met inskrywings.

‘n  Eenmalig  inskrywings fooi van R1000.00,  is met  inskrywing van kleuter betaalbaar.  Neem  asseblief  kennis  dat  hierdie  fooi  nie terug  betaalbaar  is nie.

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai

Tel: 012 663 8414

Faks: 012 663 8414

E-pos: rina@htst.co.za

E-pos: annemarie@htst.co.za

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.