Liefdadigheidsaksies by Heeltyd Speeltyd

Heeltyd Speeltyd is betrokke by verskeie liefdadigheidsaksies

  • Bikers for Kids
  • Plakkerskampe in Rustenburg
  • Behoeftiges

Kontak vir Rina Snyman indien jy wil betrokke raak en 'n positiewe verskil in iemand se lewe kan maak.

Tel: 012 663 8414

Faks: 012 663 8414

E-pos: rina@htst.co.za

E-pos: annemarie@htst.co.za

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.