Skool sekuriteit

As deel van ons sekuriteit stelsel hier by Heeltyd Speeltyd Kleuterskool in Centurion is daar 'n sentrale monitor waarop 16 verskillende kameras se opnames gewys word.

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.