Skoolfooie

Heeltyd Doektyd

 

Halfdag

 

Voldag

Pokkels (3 – 12 maande) :   R2700   R2800
Pikkies (12 – 24 maande):   R2700   R2800

Heeltyd Speeltyd

 

Halfdag

 

Voldag

Peuters   R2700   R2800
Oranjeklas   R2700    R2800
Groenklas   R2700   R2800
Blouklas   R2700   R2800
Engelse klas   R2700   R2800
Heeltyd Speeltyd Naskool                   R8000

Gesinsafslag

  • Een kind R2800.00 -  ½ dag  R2700.00
  • Twee kinders  R4400.00  -  ½ dag R4300.00

‘n  Eenmalig  inskrywings fooi van R1000.00,  is met  inskrywing van kleuter betaalbaar.  Neem  asseblief  kennis  dat  hierdie  fooi  nie terug  betaalbaar  is nie.

Skoolfooie sluit die volgende in

  • Twee gebalanseerde etes.  Oggend  en  middag
  • Versnapperinge  
  • Opvoedkundige program  
  • Skryfbehoeftes    
  • Alle instappies    
  • Toiletware  (snesies en toiletpapier) 
  • Vrydae spesiale snoepie  
  • Monitering van vog agter ore   
  • Opvoedkundige apparaat en speelgoed

Skoolfooie

  • Jan.-Nov - Vol betaling
  • December -  ½ maand fooi
  • Dagfooi:  Half dag:    R145.00 
  • Dagfooi:  Vol dag:    R165.00 

Vooruit  betaalbaar

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.